top of page

MINI BOKS Deel A Temas 5 - 8 AFRIKAANS

R290.00
Product Details

Mini Boks Deel A Temas 5 - 8 van die Kinder College leerprogram sluit in 4 verskillende letter-gebaseerde temas met 16 aktiwiteite insluitende:

- knipoefeninge

- ryg oefening

- tel en fyn motoriese vaardighede

- legkaarte

- speelklei aktiwiteite

- posisies

- groot motoriese vaardighede

- bak en brou


MINI BOKS Deel A Temas 5 - 8 AFRIKAANS
bottom of page